Monday, November 1, 2010

Jan & Mareth

Mareth het drama studeer en van my gunsteling kinderjare herhinneringe is hoe sy ons "opgeline" het vir vele tuisgemaakte toneelstukke en die beloofde sweeties na die tyd. Selfs nou, jare later is ek steeds dankbaar om haar deel van my lewe te he. Kan nie wag vir die nuwe toevoeging tot gesin nie ;)























2 comments:

Anonymous said...

Hi Adri,

Baie, baie dankie! Jy laat ons wragties soos modelle lyk!

xxm+j

Christine Meintjes said...

baie mooi rupping!!