Tuesday, January 27, 2009

Second Shooter for Christine Meintjes

Ek het die vooreg gehad om Christine Meintjes  by Adel en Juan se troue te assisteer . Dit is so ver een van die mooiste troues wat ek by was. Ek het vir Adel en Juan deur 'n vriendin van my, Nikki Meyer ontmoet. Sy was ook een van die bruidsmeisies. Adel het soos 'n model gelyk. Hier is 'n paar van my fotos. Vir nog meer fotos van die egpaar, besoek gerus Christine Meintjes se website. Ek dink dit is van haar beste werk ooit....