Thursday, December 17, 2009

Barend & Cobie engagement shoot

Cobie het my so paar maande gelede gebel en gevra of ek hulle trouefotos sal neem,. Aangesien ek nie troues doen nie het ek vir haar gese dat ek vir hulle 'n engagement shoot sal doen. En was dit nie 'n plesier nie. Cobie het soveel "props" saam gebring, van balonne, bubbles, hoedjies, 'n sambreel tot 'n bankie. Baie dankie Cobie en Barend vir 'n baie lekker "shoot" en die lekker lag. Dit was lekker om julle te leer ken! Hoop julle geniet die fototjies.....


7 comments:

Christine Meintjes said...

Adri Rupping! Impress jy my nou!! Dit is gorgeous!! Sooo trots op jou! Geweet jy kan dit doen!

barend1977 said...

Hi Adri,

Baie dankie weereens vir jou tyd en hierdie AMAZING mooi fotos!! Cobie gaan dit absoluut love!!(ek ook!)

Dit was regtig so lekker om die shoot te doen en jy het ons so gemaklik laat voel.

Baie dankie weereens!!

Barend

Unknown said...

Oh wow Adri!!! Dit is amazing!!!

Ek kannie glo dit lyk so goed nie, dit was soveel pret om dit te doen dat ons nie rerig verwag het dit is 'n ernstige shoot nie. Ek gaan jou nou meer ernstig op neem as fotograaf, ha ha ha. Jou kwaliteit van foto's is baie impressive Adri,ek is so danbaar vir ons kiekies. Jy is rerig 'n sterretjie.

Dankie dankie dankie.
Cobie

Nastassja Harvey said...

Ja nee... soos ek geweet het... AMAZING AMAZING AMAZING A3!!!
Love die pics!!! :) het geweet julle gaan so fun he! :) Cobi & Barend, SO lief vir julle! Stunning pics! :) kannie wag vir die troue nie!! :)

Lizelle Lötter said...

Rupper!!!!!!!! Dis hothothot! Wow! Die energie, liefde en soveel meer wat te sien is alles wat 'n mens in so 'n shoot soek!!!

onebleep said...

Aaah cool!Love die balonne... en die met die graffiti ...o en die een met die groen Wellies...ag nee hulle almal is flippen cool!!En dit lyk na vet pret! Adri Rocks Balls

Nikki Meyer said...

Adri! Lyk my ek het grooooot uitgemis! Was lanklaas by jou blog, maar is ek nou beindruk?! Beautiful funky foto's van hierdie oulike couple. Jy kan wraggies trots wees hier-op!!