Monday, June 28, 2010

Sneeu in die Karoo

Die fotos is geneem in die Prins Albert Distruk! Dit het gevoel my vingers vries af, maar dit was als die moeite werd. As kind wou ek nog altyd in die sneeu speel, en nou het ek my kans gehad :) en was dit nie lekker nie!





2 comments:

Lizelle Lötter said...

cooooool adri! :)

Robert & Deborah Guthrie said...

Hi Adri. Ek wil net sê dat dit baie mooi fotos van kapok is. Dit laat my sommer dink aan ons winter vakansies op Gansvlei naby Cradock.
My man gaan jag jaarliks daar maar ek en Emma sien meer iut na die koue wit kombers wat die hele landskap bedek.