Tuesday, October 27, 2009

Carmi & Minke

Ek het vir Carmi laas gesien toe sy nog 'n babatjie was, toe ek haar Vrydag sien kon ek nie glo sy het so groot geword nie. Dit was so lekker om die mooie sussies afteneem. Ek wou nie die kamera neer sit nie. Ek kan sommer sien klein Minke gaan net so mooi wees soos haar sussie en ma!


5 comments:

Christine Meintjes said...

Adri, jy's 'n superster!! Jou fotos is soooo mooi! Baie geluk! Sien uit na als wat nog kom!

Lizelle Lötter said...

Rupper, so mooi! Ek is gaande oor die een waar die ma die knippie in die dogterjie se hare sit. Jou werk is heerlik om na te kyk!

Flashback Photography said...

Hi Adri, jy het soveel talent!!!

Jani-Marié Breedt said...

Hi Adri, het al gesien dat jy hope talent het toe jy Christine assisteer het. Well done!

Unknown said...

Adri, jou foto's is regtig pragtig - ek dink daar gaan nog baie goeie dinge kom!