Ek het vir Carmi laas gesien toe sy nog 'n babatjie was, toe ek haar Vrydag sien kon ek nie glo sy het so groot geword nie. Dit was so lekker om die mooie sussies afteneem. Ek wou nie die kamera neer sit nie. Ek kan sommer sien klein Minke gaan net so mooi wees soos haar sussie en ma!